Progress
Pages
Options


  • Bevorder perseptuele, motoriese vaardighede!

     


    Spring, dans en oefen saam met Jog en sy Clamber Club vriende!




    Vol. 1

     Vir ouderdomme 1-6 jaar

  • Kinders sal die aksie belaaide DVD geniet, propvol aantreklike liedjies en maklik om te volg woorde. Kom oefen saam met Jog die padda en vriende,terwyl hul sing, dans, klouter en klim in die tower Clamber Club tuin. Ontwikkel deur Arbeidsterapeut Liz Senior van Clamber Club. Die doel van hierdie DVD is om kinders se perseptuele motoriese vaardighede te ontwikkel en om kinders aan te moedig om te oefen.


  • 2.


    Opgevolg deur die betaling gateway (skep 'n rekening, as jy nie reeds een het) -pay met 'n kredietkaart of EFT

  • 3. 


    Sodra betaling verwerk, moet jy jou aankoop ACTIVATE - kliek op die knoppie 

  • 4.


    Kry volle toegang tot die Clamber Club Aksie Liedjies video 



© 2019, Obami Networks   (4) 2995 Live