Die halfrym, tipografie, enjambement en woordplasing word baie suksesvol in hierdie gedig aangewend.
Bespreek hierdie stelling in ’n opstel van 250–300 woorde en verwys in jou antwoord na die volgende:
•Die soort halfrym wat deurlopend in die gedig voorkom (1 feit)
•Hoe die woord Dieet en die halfrym by mekaar aansluit (2 feite)
•Die wyse waarop die tipografie en die enjambement die titel ondersteun
(3 gemotiveerde feite)
•Jou mening oor die gebruik van die eindwoorde in reël 1, 2, 3, 5, en 8
(1 gemotiveerde feit)