NSC exam, Afrikaans (HL) V1, Feb/Maart 2013
Assignment Type: Revision Paper
Total Marks: Unmarked
AFDELING A: LEESBEGRIP
VRAAG 1 - Lees en kyk na die tekste hieronder en beantwoord die vrae wat daarna volg.
TEKS 1
Marks: 1
Attached Section Resource:
1673879a-f271-4f3b-80ae-eae23594d29f.jpg
Question 1:

Hoekom is die woorde, Herwonne Produkkompetisie, in paragraaf 1 gekursiveer (skuins gedruk)?

Your Answer:
Herlees sin 1 in paragraaf 1.
Marks: 11
Question 1:

Skryf EEN rede neer vir die gebruik van aanhalingstekens by “Oscars”.

Your Answer:
Question 2:

Wat wil die skrywer bereik met die gebruik van die woord “Oscars”?

Your Answer:
Question 3:

Watter enkele woord, wat in paragraaf 2 gebruik is, sluit by die woord “Oscars” (sin 1 in paragraaf 1) aan?

Your Answer:
Question 4:

Watter bewys vind jy in paragraaf 3 dat die kompetisie gegroei het?

Your Answer:
Question 5:

Geen produk het reg van die begin af uitgestaan nie.

Hoe sluit hierdie sin by die eerste sin in die paragraaf aan?

Your Answer:
Question 6:

Die beoordelaars het wenners slégs op grond van die produkte se lewensverwagting, volhoubaarheid en die hoeveelheid plastiek wat herwin is aangewys.

Stem jy saam met hierdie stelling? Motiveer jou antwoord met verwysing na die teks.

Your Answer:
Question 7:

Wat is die hoofgedagte van paragraaf 6?

Your Answer:
Question 8:

Gee TWEE redes waarom plastiek waardevoller is as wat die meeste mense besef.

Your Answer:
Question 9:

Waarom is dit noodsaaklik dat Sapro baie geld bestee om die uitdagings wat die herwinning van plastiek inhou, die hoof te bied?

Your Answer:
1.10 - Die 1,5 liter-koeldrankbottel van Woolworths het by die prysuitdeling met die louere weggestap.
Marks: 12
Question 1:

Bewys dié stelling met ’n aanhaling/frase uit die teks.

Your Answer:
Question 2:

Dink jy dat hierdie 1,5 liter-koeldrankbottel verdien het om met die louere weg te stap?

Verduidelik volledig met behulp van VIER redes uit die teks.

Your Answer:
Question 3:

Waarom kan ouers Tufflex se kindermeubels en -speelgoed met ’n geruste hart aan hulle kinders gee?

Your Answer:
Question 4:

Hoe sluit die sin, ... en voor gebruik word dit baie deeglik met omgewingsvriendelike skoonmaakmiddels gewas (paragraaf 15) aan by die inhoud van die teks?

Your Answer:
Question 5:

Na wie verwys die woorde “Jan Alleman” (paragraaf 16)?

Your Answer:
Question 6:

Hoekom is dit korrek van mnr. Greig om “almal” (paragraaf 16) verantwoordelik te hou vir die herwinning van plastiek?

Your Answer:
Question 7:

Hoe verdiep die slotsin van die artikel die opskrif?

Your Answer:
TEKS 2
Marks: 4
Attached Section Resource:
2efbf787-1b43-4f00-95ea-4e77f261607f.jpg
Question 1:

Identifiseer TWEE aktuele probleme wat in hierdie spotprent voorkom.

Your Answer:
Question 2:

Wat impliseer die spreker met sy woorde in die spraakborrel?

Your Answer:
Question 3:

Spreek jou uit oor die regverdigheid van die stereotipering van vistermanne, soos in die spotprent hierbo.

Your Answer:
VRAE TEKS 1 EN 2
Marks: 2
Question 1:

Hoe verskil dié spotprent (TEKS 2) se boodskap van Ietsie moois uit ou plastiek (TEKS 1)?

Your Answer:
AFDELING B: OPSOMMING
VRAAG 2
• - Lees die onderstaande teks en som die waarde van lag in SEWE feite op.
• - Jou opsomming moet in jou eie woorde (in volsinne) puntsgewys of in paragraafvorm aangebied word en mag nie meer as 90 woorde beslaan nie.
• - Dit is nie nodig om vir die opsomming ’n titel te gee nie.
• - Dui die getal woorde wat jy vir die opsomming gebruik het, aan.
Marks: 10
Question 1:

.

Attached Resource:
aeef0ae8-2acb-4431-aee4-19f5c450f02d.jpg
Your Answer:
AFDELING C: TAAL
VRAAG 3 - Lees die tekste hieronder en beantwoord die daaropvolgende vrae.
TEKS 1: KOERANTARTIKEL
Marks: 10
Attached Section Resource:
64970953-5fc2-48a5-a40b-818d44dc407b.jpg
Question 1:

Identifiseer die woord wat in paragraaf 1 verkeerd gespel is en skryf dié woord korrek oor.

Your Answer:
Question 2:

Vervang ’n volgende prestasie kan behaal in paragraaf 1 met ’n gepaste idioom.

Your Answer:
Question 3:

Kies die antwoord.

Volgens paragraaf 2 is splinternuut die intensiewe vorm vir nuut. Met watter intensiewe vorm sal jy Tafelberg NIE beskryf NIE?

Your Answer:
Question 4:

Skryf die eerste sin van paragraaf 3 oor in die passief/lydende vorm.

Your Answer:
Question 5:

Skryf die stam/basisvorm van gevangenis in paragraaf 3 neer.

Your Answer:
Question 6:

Astronoom (paragraaf 4) en astroloog is woorde wat dikwels verwar word.

Maak ’n sin met astroloog sodat die betekenis duidelik blyk.

Your Answer:
Question 7:

Lei ’n persoonsnaam af van Asië (paragraaf 5).

Your Answer:
Question 8:

Vervang die afkorting in paragraaf 5 met die korrekte woord.

Your Answer:
Question 9:

Wat is die sinoniem van habitat in paragraaf 6?

Your Answer:
Question 10:

Vul die ontbrekende woord in:

Die woorde kabelstasie, kabelkarre en kabelroete in paragraaf 7 is ’n voorbeeld van ... (taalverskynsel).

Your Answer:
TEKS 2: ADVERTENSIE
Marks: 1
Attached Section Resource:
4bebebb1-82fd-455e-9246-b659244a97e3.jpg
Question 1:

Gee die korrekte verkleiningsvorm van die woord tussen hakies:

Die laaibak se (afmetings) verstom my.

Your Answer:
. - In die woordeboek word die volgende inligting oor kajuit gegee:
Marks: 9
Attached Section Resource:
9268dc0b-380c-4c5d-bbf8-2b3ac544e4e0.jpg
Question 1:

Aan watter taal is kajuit ontleen?

Your Answer:
Question 2:

Kies die antwoord.

Baie mense praat van reusegroot. Dit is ’n voorbeeld van ...

Your Answer:
Question 3:

Gebruik voor (paragraaf 1) as ’n selfstandige naamwoord in ’n verklarende sin.

Your Answer:
Question 4:

Tot watter woordsoort behoort minimale in die volgende frase:

Minimale brandstofverbruik.

Your Answer:
Question 5:

Motiveer waarom onoortreflike (paragraaf 2) ’n voorbeeld van oorredende taalgebruik is.

Your Answer:
Question 6:

Dink jy die onderstreepte sin in paragraaf 3 is binne konteks geslaagd? Motiveer jou antwoord.

Your Answer:
Question 7:

Gebruik bult (paragraaf 3) as ’n voorbeeld van denotasie in ’n sin van jou eie.

Your Answer:
Question 8:

Dink jy dat die plasing van die slagspreuk Nie net taai nie, slim ook. Amarok. effektief is?

Motiveer jou antwoord.

Your Answer:
Question 9:

Skryf die sin in die ontkennende vorm:

Vir die Amarok is óf laaibakafmetings, óf kajuitruimte belangrik.

Your Answer:
TEKS 3: STROKIESPRENT
Marks: 10
Attached Section Resource:
4780e967-f6ec-4d91-87e4-0467c82af165.jpg
Question 1:

Gebruik die korrekte aksentteken (gravis of akuut) om die betoonde lettergreep in die woord pragtige aan te dui.

Your Answer:
Question 2:

Dink jy die gebruik van die ellips in raampie 1 is funksioneel?

Motiveer jou antwoord.

Your Answer:
Question 3:

Skryf die sin in raampie 2 in die indirekte rede.

Begin die sin met: Sy sê ...

Your Answer:
Question 4:

Voeg die twee sinne in raampie 3 in een sin saam deur die voegwoord aangesien te gebruik.

Your Answer:
Question 5:

Wat is die werkwoord van die eerste sin in raampie 4?

Your Answer:
Question 6:

Skryf die sin in raampie 5 oor, maar voeg ’n bywoordelike bepaling in.

Your Answer:
Question 7:

Herskryf die volgende sin as ’n wenssin:

Ek het nooit gedink ek sal so eensaam raak nie!

Your Answer:
Question 8:

Kies die antwoord.

Die sin in raampie 7 is ’n voorbeeld van ’n ... sin.

Your Answer:
Question 9:

Herskryf die volgende sin in die toekomende tyd:

Ek en Toetsie is op pad na ’n hondeskou.

Your Answer:
Question 10:

Is die bure se gevolgtrekking in raampie 8 geregverdig?

Motiveer jou antwoord.

Your Answer:
© 2025, Obami Networks  |  Live