NSC exam, Afrikaans (FAL) P3, November 2013
Assignment Type: Revision Paper
Total Marks: Unmarked
INSTRUKSIES EN INLIGTING -
Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings.
AFDELING A: Opstel (50)
AFDELING B:Langer transaksionele teks (30)
AFDELING C:Korter teks: Naslaan-, informatiewe en transaksionele tekste (20)
2.Beantwoord EEN vraag uit ELKE afdeling.
3. Skryf in die taal wat geassesseer word.
Instruksies -
5.Jy moet jou skryfstukke beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ʼn kopkaart, ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde, ensovoorts. Doen die beplanning VOORDAT jy die finale produk vir elkeen van die afdelings skryf.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui word. Trek ʼn streep deur die beplanning nadat jy die finale produk geskryf het.
Instruksies - Beplan jou tyd só:
AFDELING A: 80 minute
AFDELING B:40 minute
AFDELING C:30 minute
8. Nommer elke teks soos dit op die vraestel genommer is.
9. Skryf die titel/opskrif van elke teks boaan jou skryfstuk neer.
10.LET WEL:
Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.
AFDELING A: OPSTEL -
1.Kies EEN onderwerp en skryf 250–300 woorde daaroor.
2.Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.
Attached Section Resource:
d68a70f6-1a92-4507-9c97-d291b8ff3f4f.PNG
VRAAG 1 - 1.Kies EEN onderwerp en skryf 250–300 woorde daaroor. 2.Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.
Marks: 250
Question 1:

Julle bure het julle gehelp toe julle ʼn probleem gehad het.
Tik 'n opstel hieroor.

Attached Resource:
814f35ea-7576-418b-b032-c92b16c8f139.PNG
Your Answer:
Question 2:

Jongmense het hulle eie idees oor byvoorbeeld:
• Kleredrag
• Musiek
• Kos
• Vriendskap


Skryf ʼn opstel hieroor.

Attached Resource:
a4d70c92-79e1-405f-a6d5-b26bf9035baf.PNG
Your Answer:
Question 3:

Tik 'n opstel oor die bron hier onder.

Attached Resource:
a9158aaf-ad69-4aa9-9d17-bcf6d98c8134.PNG
Your Answer:
Question 4:

Geweld in skole is wêreldwyd in die nuus. Ons hoor van:
• Dwelmgebruik
• Bendes
• Vuurwapens
• Boelies
Kan leerders in Suid-Afrikaanse skole veilig voel?
Tik 'n opstel hieroor.

Attached Resource:
7a8dd6bf-c91a-4114-89d9-af284af87578.PNG
Your Answer:
Question 5:

Baie leerders sê dat hulle te veel huiswerk kry.
Stem jy saam met hierdie stelling?
Tik 'n opstel hieroor.

Attached Resource:
be048fa7-ea9b-4d19-9d3e-e35a8ed30f33.PNG
Your Answer:
VRAAG 1.6 - Kies EEN van die volgende visuele tekste en skryf ʼn opstel daaroor. Gee jou skryfstuk ʼn titel. Jou opstel moet direk by die kern van die prent aansluit.
Marks: 150
Question 1:

Kies EEN van die volgende visuele tekste en skryf ʼn opstel daaroor. Gee jou skryfstuk ʼn titel. Jou opstel moet direk by die kern van die prent aansluit.

Attached Resource:
04289e93-fab5-4afa-86b1-504007dc1657.PNG
Your Answer:
Question 2:

Tik 'n opstel oor die volgende visuele teks. Gee jou skryfstuk ʼn titel. Jou opstel moet direk by die kern van die prent aansluit.


 

Attached Resource:
94622fc0-635f-4f57-8289-67ce73ab605f.PNG
Your Answer:
Question 3:

Tik 'n opstel oor die volgende visuele teks.Gee jou skryfstuk ʼn titel. Jou opstel moet direk by die kern van die prent aansluit.

Attached Resource:
dd8371aa-0cc0-424a-be15-cabac03d5505.PNG
Your Answer:
AFDELING B: LANGER TRANSAKSIONELE TEKS - Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor. Tik die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan die skryfstuk neer.
Marks: 120
Attached Section Resource:
2bf0f113-55ec-4915-a5e0-05c96496ff00.PNG
Question 1:

Vriendskaplike brief.


Jou maat in graad 10 moet tussen Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid kies en hy/sy vra jou raad.
Tik 'n brief aan jou maat waarin jy vir hom/haar hieroor raad gee.

Attached Resource:
66ddf443-e99b-4471-bba4-5718f07e62f6.PNG
Your Answer:
Question 2:

VERSLAG
Jy het gesien hoe een van die graad 12-leerders oneerlik in die eksamen-lokaal was.
Tik 'n verslag aan die skoolhoof waarin jy verduidelik wat jy gesien het.

Your Answer:
Question 3:

HULDEBLYK
Een van jou klasmaats is oorlede.
Tik die huldeblyk wat jy by sy/haar begrafnis gaan voorlees, volledig uit.

Your Answer:
Question 4:

Aangeheg is voorblad van ʼn pamflet wat julle skool saamgestel het om ʼn Idolskompetisie wat julle gaan aanbied, bekend te stel.


Jy moet die pamflet voltooi deur meer inligting oor die kompetisie te gee. Tik ook die reëls van die kompetisie neer.


Gebruik die formaat aan die regter kant.

Attached Resource:
c509100e-9acf-4de2-add2-44762b928dd6.PNG
Your Answer:
AFDELING C-KORTER TEKS: NASLAAN-, INFORMATIEWE EN
Attached Section Resource:
aad87ea0-af30-4aed-b31d-99b514032273.PNG
VRAAG 3 - Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor. Tik die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan die skryfstuk neer.
Marks: 40
Question 1:

ʼn Tienertydskrif het jou gevra om ʼn advertensie vir hierdie tekkies te ontwerp.



Ontwerp hierdie advertensie

Attached Resource:
b3ff6fc2-217a-4447-8ddc-98a7d29825f8.PNG
Your answer: Image
Question 2:

Jou broer gaan vir die eerste keer sy meisie se ouers ontmoet.
Tik  8–10 wenke in die vorm van instruksies neer om jou broer te help sodat hy ʼn goeie indruk by sy meisie se ouers skep.

Your Answer:
© 2025, Obami Networks  |  Live