NSC exam, Afrikaans FAL V2, November 2013
Assignment Type: Revision Paper
Total Marks: Unmarked
INLIGTING - Lees deur.
Attached Section Resource:
d060e577-98ea-43a5-bbce-ce8e9621cad7.png
AFDELING A: ROMAN - BEANTWOORD ÓF DIE OPSTELVRAAG ÓF DIE KONTEKSTUELE VRAAG. VRAAG 1: OPSTELVRAAG KRINGE IN ’N BOS – Dalene Matthee
Marks: 35
Question 1:

Skryf ʼn OPSTEL (250–300 woorde) waarin jy vertel van die rol wat die volgende mense in Saul se lewe gespeel het:


• Maska as hart-broer
• MacDonald as werkgewer
• Abraham Steyn as leermeester


Jou opstel moet ʼn inleiding en ʼn slot hê.

Your Answer:
Vraag 2 - Kontekstuele Vraag
KRINGE IN 'N BOS - Dalene Matthee
Lees die uittreksel hieronder - beantwoord die vrae wat daarop volg.
Marks: 8
Attached Section Resource:
929014e0-4897-4457-af8d-fbf4685c1648.png
Question 1:

Waar is die ʺhierʺ waarna Patterson verwys? (Reël 3)

Your Answer:
Question 2:

Watter leuen oor hoekom Patterson Bos toe moes gaan, het MacDonald vir Saul vertel?

Your Answer:
Question 3:

Watter werk het Patterson gedoen voordat hy Bos toe gekom het?

Your Answer:
Question 4:

Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf net die vraagnommer en die letter (A–D) neer.



MacDonald het Saul gevra om Patterson Bos toe te neem omdat ...




Your Answer:
Question 5:

Wat was MacDonald se planne indien Patterson goud sou vind?

Your Answer:
Question 6:

Gee EEN rede waarom Patterson, volgens die uittreksel, so bang was.

Your Answer:
Question 7:

Het jy simpatie met Patterson se optrede in reël 5–15? Motiveer jou antwoord.

Your Answer:
Question 8:

Wat, dink jy, is die rede vir die herhaling van die woorde ʺHelp my!ʺ in reël 10 en 15?

Your Answer:
Vraag 2.9 - Saul het besluit om Patterson te help om terug te gaan dorp toe.
Marks: 2
Question 1:

Op watter voorwaarde het Saul besluit om Patterson te help?

Your Answer:
Question 2:

Dink jy dit was reg dat Saul ʼn voorwaarde gestel het om Patterson te help? Motiveer jou antwoord.

Your Answer:
Vraag 2.10
Marks: 1
Question 1:

Watter plan het Saul gemaak om Patterson veilig tot by oom Martiens-hulle te kry?

Your Answer:
Vraag 2.11
Marks: 3
Question 1:

Gee DRIE feite wat aanleiding tot Arend se dood gegee het.

Your Answer:
Vraag 2.12 - Saul en Joram se siening oor die delf van goud het verskil.
Marks: 2
Question 1:

Wat was Saul se siening oor hierdie gouddelwery?

Your Answer:
Question 2:

Wat was Joram se siening oor hierdie gouddelwery?

Your Answer:
Vraag 2.13
Marks: 1
Question 1:

Watter keerpunt het Arend se dood in Saul se lewe gebring?

Your Answer:
Lees die uittreksel hieronder - beantwoord die vrae wat daarop volg.
Attached Section Resource:
b28ecb00-d229-4163-b159-f67497377c17.png
Vraag 2.14 - Voltooi die volgende paragraaf. Gebruik die woorde in die lys hieronder. Skryf net die vraagnommer (2.14.1–2.14.4) en die antwoord neer.
Marks: 4
Attached Section Resource:
d7b5234f-3797-47c1-b8b5-676b384f6b5c.png
Question 1:

Dit was Harison, een van die (2.14.1) ... wat Saul vir die eerste keer bewus gemaak het van die belangrikheid van die bewaring van bome.

Your Answer:
Question 2:

Harison het met die (2.14.2) ... hieroor gepraat. Hulle kon hul houtlisensies verloor het as hulle die verkeerde bome afgekap het.

Your Answer:
Question 3:

Dit was egter die (2.14.3) ... van Knysna en die  ... wat van oral af ingestroom het, wat hulle nie aan Harison se uitsprake gesteur het nie. Hulle het nie omgegee dat die Bos uitgeroei word nie.

Your Answer:
Question 4:

Dit was egter die  ... van Knysna en die (2.14.4) ... wat van oral af ingestroom het, wat hulle nie aan Harison se uitsprake gesteur het nie. Hulle het nie omgegee dat die Bos uitgeroei word nie.

Your Answer:
Vraag 2.15 - Arend het heeltyd geglo dat Saul onskuldig was.
Marks: 2
Question 1:

Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is.

Your Answer:
Question 2:

Motiveer jou antwoord op VRAAG 2.15.1.

Your Answer:
Vraag 2.16 - Al hoe meer delwers het die Bos binnegekom. Saul het die delwers probeer bangmaak om hulle uit die Bos weg te kry en die Bos te beskerm.
Marks: 4
Question 1:

Op watter TWEE maniere het Saul die delwers op hierdie stadium probeer bangmaak?

Your Answer:
Question 2:

Het Saul reg teenoor die delwers opgetree? Motiveer jou antwoord.

Your Answer:
Question 3:

Op watter ander aanvaarbare manier, dink jy, kon Saul ook probeer het om die delwers uit die Bos te kry?

Your Answer:
Vraag 2.17 - Saul en Peter Crompton het mekaar ontmoet toe Saul besig was om die delwers uitmekaar te jaag.
Marks: 2
Question 1:

Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is.

Your Answer:
Question 2:

Motiveer jou antwoord op VRAAG 2.17.1.

Your Answer:
Vraag 2.18 - Kies elke keer die karakter uit KOLOM B wat by die stelling in KOLOM A pas. Skryf net die vraagnommer (2.18.1–2.18.4) en die letter (A–E) neer.
Marks: 4
Attached Section Resource:
035bb396-daed-4391-a74d-bf76a6d37fec.png
Question 1:

... het vir Saul baie oor die Bos geleer.

Your Answer:
Question 2:

... het Saul eerste goud gekoop.


 

Your Answer:
Question 3:

... was die bestuurder van ʼn mynmaatskappy.

Your Answer:
Question 4:

Saul het by ... geleer hoe om meubels te maak.

Your Answer:
Vraag 2.19
Marks: 1
Question 1:

Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi.


 


Saul is later in die hoë sosiale kringe van Knysna aanvaar, want hy ...

Your Answer:
Vraag 2.20
Marks: 1
Question 1:

Aan die einde van die verhaal het Saul besluit om in die Bos te bly. Watter waarde het hierdie besluit van Saul vir die Bos gehad?

Your Answer:
Vraag 3 - OPSTELVRAAG
BEANTWOORD - DIE OPSTELVRAAG ÓF DIE KONTEKSTUELE VRAAG.
DIE ONGELOOFLIKE AVONTURE VAN HANNA HOEKOM - Marita van der Vyver
Marks: 35
Question 1:

Skryf ʼn OPSTEL (250–300 woorde) waarin jy vertel van Mana as unieke karakter.



Jy moet in jou opstel verwys na:
• Mana se idees oor ʼn pa vir Hanna en Tibo
• Mana wat anders as ander ma’s was
• Mana se kleredrag



Jou opstel moet ʼn inleiding en ʼn slot hê.

Your Answer:
OF
VRAAG 4 - KONTEKSTUELE VRAAG
Lees die volgende uittreksel deur - Beantwoord die vrae wat daarop volg.
Attached Section Resource:
67eaed7d-53a0-49b2-adf0-b0618b811ffc.png
4.1
Marks: 1
Question 1:

Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi.



... het vir Hanna "Hanna Heks" genoem.

Your Answer:
4.2
Marks: 2
Question 1:

Yann en Hanna se verhouding het verbeter. Gee TWEE feite deur te verwys na die oggend van Hanna se verjaarsdag.

Your Answer:
4.3
Marks: 1
Question 1:

Kies die KORREKTE antwoord tussen hakies. Skryf die antwoord neer.



Margot en Sharon wou Hanna grimeer, want Hanna het haarself altyd beskryf as ʼn (blonde pop met ʼn brein/gemiddelde vaal meisiekind).

Your Answer:
4.4
Marks: 3
Question 1:

Gee DRIE redes waarom Hanna vir Margot die "bose koningin" genoem het. (Reël 1–4)

Your Answer:
4.5 - Kies elke keer die persoon uit KOLOM B wat by die geskenk in KOLOM A pas.
Marks: 4
Attached Section Resource:
1a806078-a590-442b-9c6b-6b2ff281125a.png
Question 1:

Sjokolade

Your Answer:
Question 2:

Grimeerstelletjie

Your Answer:
Question 3:

ʼn Bundeltjie met sonnette

Your Answer:
Question 4:

ʼn Grys oortrektrui

Your Answer:
4.6
Marks: 1
Question 1:

Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi.


Hanna het gevoel dat haar pa haar nie geken het nie, want hy het die vorige keer vir haar ʼn ... as geskenk gegee waarvan sy nie gehou het nie.

Your Answer:
4.7 - Vertel hoe Margot die volgende karakters beïndruk het:
Marks: 2
Question 1:

Tibo

Your Answer:
Question 2:

Sharon

Your Answer:
4.8 - Mana het vir Hanna op haar vyftiende verjaarsdag ʼn boek as geskenk gegee.
Marks: 2
Question 1:

Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is.

Your Answer:
Question 2:

Motiveer jou antwoord op VRAAG 4.8.1.

Your Answer:
4.9 - Gavin wou graag by Hanna se verjaarsdag wees.
Marks: 2
Question 1:

Waarom was dit vir Gavin moontlik om Hanna se verjaarsdag by te woon?

Your Answer:
Question 2:

Wat het Gavin gedoen om Hanna se verjaarsdag vir die hele gesin spesiaal te maak?

Your Answer:
4.10
Marks: 2
Question 1:

Hoe het Gavin se voorkoms verskil van toe hy by die berghuis opgedaag het en hoe hy gewoonlik gelyk het?

Your Answer:
4.11
Marks: 1
Question 1:

Watter karaktereienskap van Gavin het Margot met Gavin se aankoms waardeer?

Your Answer:
Lees die volgende uittreksel deur - beantwoord die vrae wat daarop volg.
Attached Section Resource:
80a3f0dc-f222-45ae-a759-c880a8810ba2.png
4.12
Marks: 1
Question 1:

Hoekom was Margot die ideale persoon om vir Mana met die baba se geboorte te help?

Your Answer:
4.13
Marks: 1
Question 1:

Wat het Gavin onthou van die eerste keer toe hy Hanna na haar geboorte gesien het?

Your Answer:
4.14
Marks: 1
Question 1:

Watter naam sou Gavin vir Hanna gegee het as hy vir haar ʼn naam kon kies?

Your Answer:
4.15 - Hanna het glad nie omgegee vir haar pasgebore babasussie nie.
Marks: 2
Question 1:

Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is.

Your Answer:
Question 2:

Motiveer jou antwoord op VRAAG 4.15.1 deur spesifiek te verwys na Hanna se voorneme toe sy haar sussie gesien het.

Your Answer:
4.16
Marks: 1
Question 1:

Hoekom wou Mana vir die babasussie ʼn naam gegee het wat iets met water te doen gehad het?

Your Answer:
4.17 - Voltooi die volgende paragraaf. Gebruik die woorde in die lys hieronder.
Marks: 4
Attached Section Resource:
dbf96438-2f9d-432f-9c45-7a72a21935f6.png
Question 1:

Aan die einde van die verhaal, na die baba se geboorte, was almal rustig. Sharon se pa het hulle met ʼn (4.17.1) ... kom haal.

Your Answer:
Question 2:

Margot sou betyds in Johannesburg wees vir haar (4.17.2) ...

Your Answer:
Question 3:

Gavin sou by die kinders agterbly en hulle aandag aflei met ʼn (4.17.3) ...

Your Answer:
Question 4:

Hanna het respek vir haar pa gekry, want sy het toe Mana se woorde verstaan dat hy selfs lewe in ʼn (4.17.4) ... kon blaas.

Your Answer:
4.18
Marks: 2
Question 1:

Waarom hou die leser aan die einde van die verhaal meer van Margot as aan die begin?

Your Answer:
4.19
Marks: 1
Question 1:

Hoe, dink jy, het hierdie roman gehelp om die idee oor stiefma’s of stiefpa’s te verander?

Your Answer:
4.20
Marks: 1
Question 1:

Waarom, dink jy, was die wittebroodplan uiteindelik ʼn goeie idee?

Your Answer:
OF
BEANTWOORD - DIE OPSTELVRAAG ÓF DIE KONTEKSTUELE VRAAG.
VRAAG 5 - OPSTELVRAAG
MEEULANDERS - Esta Steyn
Marks: 35
Question 1:

Skryf ʼn OPSTEL (250–300 woorde) waarin jy vertel van die volgende rol(le) wat Fred en Schalk in Jacob Langhans se lewe gespeel het:



• Schalk Blanckenberg se negatiewe rol
• Fred Blanckenberg se negatiewe rol
• Fred Blanckenberg se positiewe rol



Jou opstel moet ʼn inleiding en ʼn slot hê.

Your Answer:
Vraag 6 - KONTEKSTUELE VRAAG
Lees die volgende uittreksel deur - Beantwoord die vrae wat daarop volg.
Attached Section Resource:
f229e959-8c44-4fdb-b344-abf02de7b97b.png
6.1
Marks: 1
Question 1:

Vir wie het Jannerik en Ryna gewag om met Die Meeuw te kom? (Reël 5)

Your Answer:
6.2
Marks: 1
Question 1:

Kies die KORREKTE antwoord.


Jannerik se diep sug (reël 12) het daarop gedui dat hy ... was.

Your Answer:
6.3
Marks: 1
Question 1:

Waarom het die karakters ook ander name soos Mama-Meeu, Twilight en Pikkewyntjie in die roman gehad?

Your Answer:
6.4
Marks: 2
Question 1:

Jannerik was bang dat Elsabet vir Janka van die eiland af sou wegvat. Het Jannerik rede gehad vir hierdie vrees? Gee TWEE redes vir jou antwoord.

Your Answer:
6.5
Marks: 1
Question 1:

Hoekom het Jannerik op hierdie stadium aan Ousanna se woorde gedink? (Reël 16–18)

Your Answer:
6.6
Marks: 2
Question 1:

Gee TWEE voorbeelde uit Jannerik se lewe waar die volgende woorde van Ousanna waar geword het: ʺEn hoe groter lat hy word, hoe minder word mens se pyn.ʺ (Reël 17–18)

Your Answer:
6.7 - Kies elke keer die karakter uit KOLOM B wat by die beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter neer.
Marks: 4
Attached Section Resource:
eb9e2b44-2771-4932-a771-91fbfadf6b86.png
Question 1:

Jannerik se suster wat sy omstandighede geken het

Your Answer:
Question 2:

Jannerik het hierdie karakter vertrou en hulle was sielsgenote.

Your Answer:
Question 3:

Jannerik se kleinkind

Your Answer:
Question 4:

Jannerik se dogter wat ʼn getroude man se kind gekry het

Your Answer:
6.8
Marks: 1
Question 1:

Elsabet was ʼn ongelukkige mens op die eiland. Hoe het Elsabet die eiland beleef?

Your Answer:
6.9
Marks: 1
Question 1:

Gee ʼn voorbeeld uit die verhaal wat aandui dat Elsabet vir Ryna as ʼn vriendin beskou het.

Your Answer:
6.10
Marks: 1
Question 1:

Waarom was dit vir Ryna die regte besluit om uit Kaapstad na Meeuland toe te kom?

Your Answer:
6.11
Marks: 1
Question 1:

Hoe het Ryna die eiland ervaar toe sy daar gebly het?

Your Answer:
6.12
Marks: 1
Question 1:

Hoe het Schalk bygedra tot die hartseer in Ryna se lewe voordat sy uit die Kaap weg is?

Your Answer:
6.13 - Ryna was nog baie hartseer oor haar man en seun se dood.
Marks: 2
Question 1:

Waarom het Ryna, toe sy vir Daniel ontmoet het, na hom gestaan en staar?

Your Answer:
Question 2:

Hoe het Ryna se lewe ten opsigte van hierdie hartseer aan die einde van die verhaal verander?

Your Answer:
6.14 - Kies elke keer die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf slegs die letter neer.
Marks: 1
Question 1:

Die feit dat ʼn boom ook op Meeuland groei, simboliseer dat Meeuland ...




Your Answer:
Lees die volgende uittreksel deur - beantwoord die vrae wat daarop volg.
Attached Section Resource:
3c1a1733-4f08-4476-aa61-0c03c93c00c6.png
6.15 - Jacob en Ryna het ʼn geheim met mekaar gedeel.
Marks: 3
Question 1:

Watter geheim het Jacob en Ryna van die aand met die baba se geboorte af gedeel?

Your Answer:
Question 2:

Wie het ook hierdie geheim met Jacob en Ryna gedeel?

Your Answer:
Question 3:

Hoe het Ousanna van hierdie geheim geweet?

Your Answer:
6.16 - Ryna wou Jacob met die feite oor Janka seermaak. (Reël 3)
Marks: 2
Question 1:

Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is.

Your Answer:
Question 2:

Motiveer jou antwoord op VRAAG 6.16.1.

Your Answer:
6.17
Marks: 3
Question 1:

Jacob ervaar " ʼn Diep pynlike woede". (Reël 9)
Vertel van DRIE hartseer gebeurtenisse in Jacob se lewe wat hierdie diep woede by hom veroorsaak het.

Your Answer:
6.18
Marks: 1
Question 1:

Hoe word Jacob as gelowige mens in die uittreksel uitgebeeld?

Your Answer:
6.19 - Attie het besluit om vir altyd op die eiland te bly.
Marks: 2
Question 1:

Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is.

Your Answer:
Question 2:

Motiveer jou antwoord op VRAAG 6.19.1.

Your Answer:
6.20 - Voltooi die volgende paragraaf. Gebruik die woorde in die lys hieronder. Skryf slegs die antwoord neer.
Marks: 4
Attached Section Resource:
13f2982a-50d7-4280-bc32-9c56ac59a31e.png
Question 1:

Meeuland speel ʼn sentrale rol in baie karakters se lewens. Aan die einde van die verhaal het die Parkeraad besluit dat Meeuland as (6.20.1) ... gesluit moes word.

Your Answer:
Question 2:

Dit het ʼn effek op baie karakters se lewens gehad. Jacob moes eers sy (6.20.2) ... uitdien.

Your Answer:
Question 3:

Ryna het op Salamanderbaai gaan bly en (6.20.3) ... gegee.

Your Answer:
Question 4:

Jannerik sou by Ryna in die (6.20.4) ... gaan bly.

Your Answer:
AFDELING B: DRAMA - BEANTWOORD ÓF DIE OPSTELVRAAG ÓF DIE KONTEKSTUELE VRAAG.
VRAAG 7: OPSTELVRAAG - POPPIE, DIE DRAMA – Elsa Joubert en Sandra Kotzé
Marks: 35
Question 1:

Skryf ʼn OPSTEL (250–300 woorde) waarin jy vertel hoe die volgende vroue Poppie se lewe beïnvloed het:



• Ouma Hannie
• Mama
• Mrs Swanepoel



Jou opstel moet ʼn inleiding en ʼn slot hê.

Your Answer:
OF
VRAAG 8: KONTEKSTUELE VRAAG - POPPIE, DIE DRAMA – Elsa Joubert en Sandra Kotzé
Lees die volgende uittreksel deur - beantwoord die vrae wat daarop volg
Attached Section Resource:
30034fae-0448-4f7e-a19c-16bfed80751e.png
8.1 - Poppie het gesê: ʺ... hulle het my hier na die Kaap toe gebring." (Reël 8)
Marks: 4
Question 1:

Wie was die ʺhulleʺ van wie Poppie gepraat het?

Your Answer:
Question 2:

Waarom, dink jy, was dit reg dat Poppie Lambertsbaai verlaat het?

Your Answer:
Question 3:

Waar in die Kaap moes die swart mense gaan bly het?

Your Answer:
Question 4:

Van watter wet het Poppie vir die eerste keer in die Kaap gehoor?

Your Answer:
8.2
Marks: 1
Question 1:

Watter soort werk het Poppie se man in Lambertsbaai gedoen?

Your Answer:
8.3
Marks: 1
Question 1:

By watter plek in Phillipi het Stone werk aanvaar?

Your Answer:
8.4 - Poppie was baie bly oor die werk wat Stone in die Kaap gekry het.
Marks: 2
Question 1:

Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is.

Your Answer:
Question 2:

Motiveer jou antwoord op VRAAG 8.4.1 deur te verwys na Poppie se reaksie toe sy van Stone se werk gehoor het.

Your Answer:
8.5 - Mama het gesê: ʺKatie moet maar die skool los en jou kinders kom oppas.ʺ (Reël 13)
Marks: 2
Question 1:

Watter ooreenkoms is daar tussen Mama se plan in reël 13 en Poppie se kinderjare?

Your Answer:
Question 2:

Watter plan het Poppie met haar kinders gemaak?

Your Answer:
8..6
Marks: 2
Question 1:

Watter TWEE vereistes het Poppie aan Mr Stevens vir haar nuwe blyplek gestel?

Your Answer:
8.7
Marks: 1
Question 1:

Hoekom het Stone nie saam met Poppie-hulle na die Ciskei toe getrek nie?

Your Answer:
8.8 - Kies elke keer die plek in KOLOM B wat by die sin in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–E) neer.
Marks: 4
Attached Section Resource:
ef9b1812-2167-4a5c-9563-c7276339cbb3.png
Question 1:

Poppie het hier as kind met die dorpslewe kennisgemaak.

Your Answer:
Question 2:

Poppie het vir Stone hier ontmoet.

Your Answer:
Question 3:

Mr Stevens het gedink dit sou vir Poppie beter wees om daarnatoe te trek.

Your Answer:
Question 4:

Poppie se skoonouers het hier gewoon.

Your Answer:
8.9 - Daar was konflik tussen Poppie en Bonsile omdat Poppie vir Bonsile wou saamneem Ciskei toe en Bonsile by sy pa wou gebly het.
Marks: 2
Question 1:

Met wie se standpunt (Poppie s’n of Bonsile s’n) stem jy saam? Gee ʼn rede vir jou antwoord

Your Answer:
Question 2:

Was dit regverdig dat Stone nie deel van die besluit oor die kinders se verhuising na die Ciskei toe was nie? Gee ʼn rede vir jou antwoord.

Your Answer:
8.10
Marks: 1
Question 1:

Die verskuiwing na die Ciskei was nie goed vir Poppie en Stone se verhouding nie. Motiveer die stelling.

Your Answer:
8.11 - Voltooi die volgende paragraaf. Gebruik die woorde in die lys hieronder. Skryf slegs die antwoord neer
Marks: 4
Attached Section Resource:
05e12562-f0ce-4cff-af57-740fd63e167d.png
Question 1:

Die enigste manier waarop Poppie ʼn pas kon kry, was deur te bewys dat sy ʼn werk het. Haar eerste werk in die Kaap was by ʼn (8.11.1) ... waar sy ’n inslaapwerk gekry het en lang ure vir min geld gewerk het.

Your Answer:
Question 2:

Toe Stone Kaap toe gekom het en ’n werk gekry het, kon Poppie ’n halfdagwerk vat en meer by haar kinders wees, maar Stone het siek geword en is in ʼn (8.11.2) ... opgeneem.

Your Answer:
Question 3:

Poppie was later moedeloos en het in die (8.11.3) ... gaan troos soek soos ouma Hannie haar geleer het.

Your Answer:
Question 4:

Na Stone se dood het sy deur Mrs Swanepoel, wie se man vir die (8.11.4) ... gewerk het, dit reggekry om ’n wettige pas te verkry.

Your Answer:
8.12 - Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf slegs die letter (A–D) neer.
Marks: 1
Question 1:

Poppie het voorgestel dat Bonsile na Stone se dood moes teruggaan skool toe, want ...

Your Answer:
8.13
Marks: 1
Question 1:

By wie het Poppie se twee dogters na Stone se dood gaan woon?

Your Answer:
Lees die volgende uittreksel deur - beantwoord die vrae wat daarop volg.
Attached Section Resource:
178cda17-16da-4cb6-916c-99d87e4adda9.png
8.14 - Poppie het besluit dat Katie die skool moes los om Bonsile se kind op te pas. (Reël 7–8)
Marks: 1
Question 1:

Waarom kan ʼn mens sê dat Poppie dus van besluit verander het as jy die stelling hierbo lees?

Your Answer:
8.15 - Poppie het in reël 10 gesê: ʺDie Here het my ʼn kindjie gegee, en Hy het een geneem.ʺ
Marks: 2
Question 1:

Wat vertel hierdie woorde oor Poppie se geloof?

Your Answer:
Question 2:

Wat het Poppie bedoel met die woorde "en Hy het een geneem"?

Your Answer:
8.16 - Dit was vir Vukile veiliger in die Kaap as in Mdantsane
Marks: 2
Question 1:

Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is.

Your Answer:
Question 2:

Motiveer jou antwoord op VRAAG 8.16.1 deur na Tweede Kersdag se gebeure te verwys

Your Answer:
8.17
Marks: 2
Question 1:

Toe Bonsile gebore is, het Poppie geglo: ʺiets het reggekomʺ, maar sy het uiteindelik baie probleme met hom gehad.



Noem enige TWEE probleme wat Bonsile vir Poppie in die Ciskei veroorsaak he

Your Answer:
8.18 - Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf net die letter (A–D) neer.
Marks: 1
Question 1:

In hierdie drama verteenwoordig Poppie die vrou wat ...


Your Answer:
8.19
Marks: 1
Question 1:

Hoe, dink jy, sou dit die verloop van die drama verander het as Poppie nie na die Ciskei toe getrek het nie?

Your Answer:
OF
BEANTWOORD ÓF DIE OPSTELVRAAG ÓF DIE KONTEKSTUELE
VRAAG 9: OPSTELVRAAG - PALJAS – Chris Barnard
Marks: 35
Question 1:

Skryf ʼn OPSTEL (250–300 woorde) waarin jy vertel van die volgende verhoudings in die McDonald-gesin:



• Hendrik en Katrien
• Hendrik en Emma
• Hendrik en Willem



Jou opstel moet ʼn inleiding en ʼn slot hê.

Your Answer:
OF
VRAAG 10: KONTEKSTUELE VRAAG - PALJAS – Chris Barnard
Lees die volgende uittreksel deur - beantwoord die vrae wat daarop volg.
Attached Section Resource:
5e424a4c-ffeb-450f-b01f-202e08d18eef.png
10.1
Marks: 1
Question 1:

Wie is die ʺhulleʺ van wie Thys praat? (Reël 2)

Your Answer:
10.2 - Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf slegs die letter (A–D) neer.
Marks: 1
Question 1:

Die eerste persoon wat stories in die dorp vertel het oor wat in die skuur aan die gang was, was ...

Your Answer:
10.3 - Frans het die skinderstories oor die McDonalds geglo.
Marks: 2
Question 1:

Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is.

Your Answer:
Question 2:

Motiveer jou antwoord op VRAAG 10.3.1.

Your Answer:
10.4
Marks: 1
Question 1:

Jan Mol het vir Frans gesê Frans sou niks verkeerds op die McDonalds se werf sien nie.
Wat het Jan Mol met hierdie woorde geïmpliseer?

Your Answer:
10.5
Marks: 1
Question 1:

Waarom was die stories wat die mense oor die McDonalds vertel het, onregverdig?

Your Answer:
10.6
Marks: 1
Question 1:

Waaroor het Frans en Jan Mol baklei?

Your Answer:
10.7
Marks: 1
Question 1:

Watter ander karakter het ook al vir Hendrik van die stories op die dorp vertel?

Your Answer:
10.8
Marks: 2
Question 1:

Nadat die stories oor die McDonald-gesin op die dorp vertel is, het Dominee by die McDonalds opgedaag.



Hoekom was die dominee se besoek aan die McDonalds ironies?

Your Answer:
10.9
Marks: 2
Question 1:

Pieta het Oudokter in reël 5–6 verkeerd aangehaal.



Wat was volgens Oudokter moontlike oorsake van Willem se spraakprobleem?
Gee TWEE oorsake

Your Answer:
10.10
Marks: 1
Question 1:

Waarom het Willem so mal geraak as mense naby sy plek gekom het? (Reël 18)

Your Answer:
10.11 - Voltooi die volgende paragraaf. Gebruik die woorde in die lys hieronder. Skryf slegs die antwoord neer.
Marks: 4
Attached Section Resource:
b1a165b8-4eb0-4ba2-8403-6a39aa7b2590.png
Question 1:

Willem het op ʼn dag vreemde dinge begin doen. Die gesin was verstom oor die (10.11.1) ... wat Willem kon wys.

Your Answer:
Question 2:

Die tekening van die (10.11.2) ... wat Willem vir Katrien gewys het, het haar ook verbaas.

Your Answer:
Question 3:

Willem wou hê Katrien moes vir hom net so ʼn (10.11.3) ... maak soos in die tekening.

Your Answer:
Question 4:

Die kos wat Willem so geheimsinnig uit die huis gevat het, was glo altyd vir (10.11.4) ...

Your Answer:
10.12
Marks: 1
Question 1:

Wat het Manuel met sy paljas in Willem se lewe reggekry?

Your Answer:
Lees die volgende uittreksel deur - beantwoord die vrae wat daarop volg.
Attached Section Resource:
88fb4c6d-92fe-4f84-bf45-94a629bda5a4.png
10.13
Marks: 3
Question 1:

Die Volstruisdans was vir die McDonalds ʼn antiklimaks.



Verduidelik hierdie stelling deur te verwys na hulle voorbereidings en aankoms by die dans. Gee altesaam DRIE feite.

Your Answer:
10.14
Marks: 1
Question 1:

Watter belofte het Emma ná die Volstruisdans van haar gesin gevra?

Your Answer:
10.15
Marks: 1
Question 1:

Hoekom het Hendrik vir Katrien-hulle gevra om in die huis in te gaan toe die motors op die werf aangekom het?

Your Answer:
10.16
Marks: 1
Question 1:

Wat was die rede vir die dorpsmense se besoek aan die McDonalds ná die Volstruisdans?

Your Answer:
10.17 - Die kuiermense het vir Manuel by die McDonalds ontmoet
Marks: 2
Question 1:

Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is.

Your Answer:
Question 2:

Motiveer jou antwoord op VRAAG 10.17.1.

Your Answer:
10.18 - Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die letter (A–D) neer.
Marks: 1
Question 1:

Willem het op die windpomp geklim, want dit het vir hom die simbool van ... geword.



Your Answer:
10.19
Marks: 1
Question 1:

Hoekom het Willem vir Manuel aan die einde van die drama nie meer nodig gehad nie?

Your Answer:
10.20 - Kies elke keer die karakter uit KOLOM B wat by die aanhaling in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–E) neer.
Marks: 4
Attached Section Resource:
75a88966-a6f7-4280-894d-ed83044f4b9c.png
Question 1:

ʺJy’t gesê lag is beter as huil.ʺ

Your Answer:
Question 2:

ʺDis Willem s’n. Hy moet leer om dit te speel.ʺ

Your Answer:
Question 3:

ʺEk praat. Ek praat heeltyd. Ek is al een wat praat!ʺ

Your Answer:
Question 4:

ʺHulle jaag ons soos melaatses van die Volstruisdans af weg, maar ons moet maak of niks gebeur het nie.ʺ

Your Answer:
10.21
Marks: 1
Question 1:

Watter aanduiding was daar aan die einde dat Manuel se paljas ook in Emma se lewe gewerk het?

Your Answer:
10.22
Marks: 1
Question 1:

Hoe het die drama vir Hendrik en Katrien op Toorwater op ʼn positiewe manier geëindig?

Your Answer:
10.23
Marks: 1
Question 1:

Wat het hierdie drama jou geleer oor kommunikasie in ’n gesin?

Your Answer:
OF
AFDELING C: KORTVERHALE - BEANTWOORD ÓF DIE OPSTELVRAAG ÓF DIE KONTEKSTUELE VRAAG.
STORIEJOERNAAL
VRAAG 11: OPSTELVRAAG - Agter ʼn baard – Hennie Aucamp
Marks: 35
Question 1:

Skryf ʼn OPSTEL (250–300 woorde) waarin jy vertel van die rol wat Deon se baard in die verhaal gespeel het.



Jy moet in jou opstel verwys na:
• Deon se aankoms op die stasie
• Die gesin se reaksie op Deon se baard
• Die gebeure nadat Deon die baard afgeskeer het



Jou opstel moet ʼn inleiding en ʼn slot hê.

Your Answer:
OF
VRAAG 12: KONTEKSTUELE VRAAG
Die storie van Piet se oupa - Abraham H de Vries
Lees die volgende uittreksel deur - beantwoord die vrae wat daarop volg.
Attached Section Resource:
c9db8d07-d5c8-4899-aaab-699769462f6c.png
12.1
Marks: 1
Question 1:

Hoe het Oupa die plaaslewe ervaar?

Your Answer:
12.2
Marks: 1
Question 1:

Waarom het Oupa ʼn partytjie gehou?

Your Answer:
12.3
Marks: 1
Question 1:

Wie se huis was naby die kerkklok?

Your Answer:
12.4
Marks: 1
Question 1:

Hoekom het die weduwee gebloos? (Reël 12)

Your Answer:
12.5
Marks: 1
Question 1:

Was die humoristiese manier waarop Piet sy oupa beskryf het, vir jou effektief? Motiveer jou antwoord

Your Answer:
12.6 - Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf net die letter (A–D) neer.
Marks: 1
Question 1:

Die woord ʺRamkatʺ druk ... uit.

Your Answer:
12.7
Marks: 1
Question 1:

Waarom het Oupa nie met die weduwee getrou nie?

Your Answer:
12.8 - Die weduwee in VRAAG 12.7 was die laaste vrou in Oupa se lewe.
Marks: 2
Question 1:

Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is.

Your Answer:
Question 2:

Motiveer jou antwoord op VRAAG 12.8.1.

Your Answer:
12.9 - Dit het Oupa gepas dat die matrone een keer per week gaan kaart speel het.
Marks: 2
Question 1:

Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is.

Your Answer:
Question 2:

Motiveer jou antwoord op VRAAG 12.9.1.

Your Answer:
12.10 - In die verhaal word daar na Oupa en Doon as "karperde" verwys.
Marks: 3
Question 1:

Wat beteken hierdie metafoor?

Your Answer:
Question 2:

Gee TWEE voorbeelde uit die verhaal wat die metafoor ondersteun.

Your Answer:
Lees die volgende uittreksel deur - beantwoord die vrae wat daarop volg.
Attached Section Resource:
e2888b68-af27-46a4-8894-a0ca11571357.png
12.11
Marks: 1
Question 1:

Wat het Trudie vir hulle by die restaurant bestel?

Your Answer:
12.12
Marks: 1
Question 1:

Waarom het Trudie gesê dat Oupa in die hoek moes sit?

Your Answer:
12.13 - Die verpleegster het gesê: ʺOns het Oupa verloor.ʺ (Reël 11)
Marks: 3
Question 1:

Wat het die verpleegster daarmee bedoel?

Your Answer:
Question 2:

Hoekom was dit effektief om hierdie woorde te gebruik?

Your Answer:
Question 3:

Watter beeldspraak het sy gebruik?

Your Answer:
12.14
Marks: 1
Question 1:

Trudie was ʼn praktiese persoon.
Gee ʼn voorbeeld ná Oupa se "dood" om dit te bewys.

Your Answer:
12.15 - Voltooi die paragraaf. Gebruik die woorde in die lys hieronder. Skryf slegs die antwoord neer.
Marks: 4
Attached Section Resource:
e80ede6a-d7f5-42e2-8ca6-fbad7a7e84e3.png
Question 1:

Op die pad waarop die ambulans gery het, was daar (12.15.1) ... aan die gang en daar was baie  ... Die ambulansbestuurder het vinnig gery en dit het Oupa rondgeskud.

Your Answer:
Question 2:

Op die pad waarop die ambulans gery het, was daar  ... aan die gang en daar was baie (12.15.2) ... Die ambulansbestuurder het vinnig gery en dit het Oupa rondgeskud.

Your Answer:
Question 3:

Gelukkig het dit Oupa se (12.15.3) ... weer laat klop.

Your Answer:
Question 4:

Die dokters het allerhande (12.15.4) ... gedoen en kon niks fout met Oupa vind nie.

Your Answer:
12.16
Marks: 2
Question 1:

Waaruit kan die leser aflei dat die ambulansman en die bestuurder geskrik het toe hulle die ambulansdeur by die hospitaal oopgemaak het?

Your Answer:
12.17 - Kies die KORREKTE antwoord om die sin te voltooi. Skryf net die letter (A–D) neer.
Marks: 1
Question 1:

Oupa het die snaakse gewoonte gehad om sy ... te draai as hy gelukkig was.

Your Answer:
12.18 - Kies elke keer die karakter uit KOLOM B wat by die inligting in KOLOM A pas. Skryf net die letter (A–E) neer.
Marks: 4
Attached Section Resource:
0174cfbb-70a0-4098-a082-5ec5d00afe92.png
Question 1:

... was op pad met Oupa se kis na Trudie-hulle toe.

Your Answer:
Question 2:

... het vir Trudie geskakel om Oupa te kom haal.

Your Answer:
Question 3:

... het nie geglo dat Oupa ʼn bejaarde was nie.

Your Answer:
Question 4:

... het met perde geboer

Your Answer:
12.19
Marks: 1
Question 1:

Is Oupa se gedrag stereotiperend van alle tagtigjarige mans? Motiveer jou antwoord.

Your Answer:
12.20 - Verwys na die slot van die verhaal.
Marks: 2
Question 1:

Waarom kan ʼn mens die slot as verrassend beskryf?

Your Answer:
Question 2:

Waarom kan ʼn mens die slot as humorisities beskryf?

Your Answer:
12.21
Marks: 1
Question 1:

Noem EEN les wat jongmense uit Oupa se lewe kan leer.

Your Answer:
AFDELING D: GEDIGTE
BEANTWOORD TWEE VAN DIE VOLGENDE VRAE.
VERSJOERNAAL
VRAAG 13: KONTEKSTUELE VRAAG - Lees die volgende gedig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg.
Attached Section Resource:
86f7431a-990b-447e-bdb6-7ff42e1200b4.png
13.1
Marks: 1
Question 1:

Aan wie skryf die spreker die brief?

Your Answer:
13.2
Marks: 2
Question 1:

Wat beteken ʼn ʺkaalvoet gedigʺ in hierdie konteks?

Your Answer:
Question 2:

Wat beteken ʼn ʺkaalvoet gedigʺ in hierdie konteks?

Your Answer:
13.3 - Kies die KORREKTE antwoord tussen hakies. Skryf slegs die antwoord neer.
Marks: 1
Question 1:

Die woord ʺmaarʺ in versreël 3 dui aan dat hierdie gedig (dieselfde/anders) as Antjie se gedig is.

Your Answer:
13.4
Marks: 1
Question 1:

Hoekom noem die spreker sy ma nie ʺjyʺ nie?

Your Answer:
13.5
Marks: 1
Question 1:

Noem die eerste fisiese bewys in die gedig dat die spreker grootgeword het.

Your Answer:
13.6
Marks: 1
Question 1:

Waarom, dink jy, is dit reg dat die spreker sy gevoelens oor verskillende sake met sy ma deel?

Your Answer:
13.7 - Kies elke keer die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf slegs die letter (A–D) neer.
Marks: 1
Question 1:

Die feit dat die spreker sy ma ʺmamma" en "mammieʺ genoem het, dui op die spreker se ...

Your Answer:
13.8
Marks: 1
Question 1:

Waaroor het hierdie spreker gedigte geskryf?

Your Answer:
13.9
Marks: 2
Question 1:

Hoe het die spreker se idee oor godsdiens van kleintyd tot nou verander?

Your Answer:
13.10 - Die spreker het geweet dat die ma van sy ʺverseʺ sou hou.
Marks: 2
Question 1:

Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is.

Your Answer:
Question 2:

Haal EEN WOORD aan om jou antwoord op VRAAG 13.10.1 te motiveer.

Your Answer:
13.11
Marks: 1
Question 1:

Wat is die funksie van die aandagstrepe aan die begin en einde van versreël 16?

Your Answer:
13.12
Marks: 1
Question 1:

Waarom, dink jy, het die spreker die woord ʺkindʺ in die laaste strofe herhaal?

Your Answer:
13.13 - Kies telkens die woord uit KOLOM B wat by die stelling in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–D) neer.
Marks: 3
Attached Section Resource:
732a7fd7-f8f3-402d-989d-36d455c8ad47.png
Question 1:

Dit wys op die rebelsheid van die spreker

Your Answer:
Question 2:

Die spreker assosieer nie sy ma daarmee nie.

Your Answer:
Question 3:

Dit dui daarop dat die spreker jammer is dat hy nie kan wees wie sy ma wou hê hy moes wees nie.

Your Answer:
13.14
Marks: 1
Question 1:

Watter les kan ouers uit hierdie gedig leer?

Your Answer:
OF
VRAAG 14: KONTEKSTUELE VRAAG - Lees die volgende gedig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg.
Attached Section Resource:
99e729cf-a60b-4482-abf1-6a8ea4f2b23e.png
14.1
Marks: 1
Question 1:

Gee ʼn ander woord vir ʺhansworsʺ.

Your Answer:
14.2
Marks: 1
Question 1:

Watter woord in strofe 1 dui aan dat die hanswors se krom rug lelik was om na te kyk?

Your Answer:
14.3 - Die hanswors se pyn was fisies en emosioneel. (Strofe 1)
Marks: 2
Question 1:

Wat was die rede vir sy fisiese pyn?

Your Answer:
Question 2:

Wat was die rede vir sy emosionele pyn?

Your Answer:
14.4
Marks: 1
Question 1:

Haal EEN WOORD uit strofe 2 aan wat daarop dui dat die ander mense sonder respek van die hanswors gepraat het.

Your Answer:
14.5 - Mense het oor die hanswors geskinder.
Marks: 2
Question 1:

Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is.

Your Answer:
Question 2:

Motiveer jou antwoord op VRAAG 14.5.1 in jou EIE woorde

Your Answer:
14.6
Marks: 1
Question 1:

Waarom, dink jy, het die hanswors begin drink?

Your Answer:
14.7 - Kies elke keer die letterkundige begrip uit KOLOM B wat by die aanhaling in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–D) neer.
Marks: 3
Attached Section Resource:
2198441e-434e-4b31-be09-90c2b796a53c.png
Question 1:

ʺhy’tʺ

Your Answer:
Question 2:

ʺToe het ʼn brief gekom eendag ...ʺ

Your Answer:
Question 3:

ʺhoog teen die takelwerk, kon klouter,
die dood uittart, en, klein kabouterʺ

Your Answer:
14.8
Marks: 1
Question 1:

Hoe het mense gereageer toe die hanswors sy ʺduiwelstrekeʺ uitgehaal het?

Your Answer:
14.9
Marks: 1
Question 1:

Wat het die hanswors ʺverblindʺ? (Versreël 24)

Your Answer:
14.10
Marks: 1
Question 1:

Waarom is dit effektief dat die verkleiningsvorm ʺboggelvroutjieʺ (versreël 25) gebruik word?

Your Answer:
14.11
Marks: 1
Question 1:

Watter TWEE OPEENVOLGENDE woorde dui op die familieband tussen die ʺboggelvroutjieʺ en die hanswors? (Strofe 5)

Your Answer:
14.12
Marks: 1
Question 1:

Waarvoor, dink jy, het die sterwende vrou die hanswors bedank?

Your Answer:
14.13 - Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf slegs die letter (A–D) neer.
Marks: 1
Question 1:

Die stemming in hierdie gedig is ...



Your Answer:
14.14
Marks: 1
Question 1:

Die hanswors het in sy werk aangebly terwyl die ander werkers hom sleg behandel het.
Hoe sou jy opgetree het as jy in dieselfde posisie as die hanswors was?

Your Answer:
OF
VRAAG 15: KONTEKSTUELE VRAAG - Lees die volgende gedig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg.
Attached Section Resource:
546c093c-c33a-4487-b4f3-4c0b72709e2e.png
15.1
Marks: 1
Question 1:

Kies die KORREKTE antwoord tussen hakies. Skryf slegs die antwoord neer.



Die titel van hierdie gedig verwys na (dinge wat jy jou verbeel/dinge wat werklik gebeur).

Your Answer:
15.2
Marks: 1
Question 1:

Waarom was die spreker ongelukkig om alleen in die huis te wees? (Versreël 1)

Your Answer:
15.3
Marks: 1
Question 1:

Waar kom die geluid van die voetstap, volgens die spreker, vandaan?

Your Answer:
15.4
Marks: 1
Question 1:

Waarom is die gebruik van die gehoorsintuig effektief in hierdie gedig?

Your Answer:
15.5
Marks: 2
Question 1:

Watter ironie is daar in versreël 7–9?

Your Answer:
15.6
Marks: 1
Question 1:

Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf slegs die letter (A–D) neer.
Die sterkste emosie wat die spreker ervaar, is ...




Your Answer:
15.7 - Verwys na versreël 11.
Marks: 2
Question 1:

Waarom word versreël 11 alleen geplaas?

Your Answer:
Question 2:

Haal ʼn ander versreël aan wat ongeveer dieselfde as versreël 11 beteken.

Your Answer:
15.8 - Die spreker sal uiteindelik nie meer bang wees nie.
Marks: 2
Question 1:

Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is.

Your Answer:
Question 2:

Motiveer jou antwoord op VRAAG 15.8.1 in jou EIE woorde.

Your Answer:
15.9 - Kies elke keer die letterkundige begrip uit KOLOM B wat by die aanhaling in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–D) neer.
Marks: 3
Attached Section Resource:
a3acbdb1-0da2-4d30-b668-88d35bf4673a.png
Question 1:

ʺbewegende blareʺ

Your Answer:
Question 2:

ʺbang vaak verdwaal ek laatʺ

Your Answer:
Question 3:

ʺsleep ek my vlees
soos ʼn kis agter my aanʺ

Your Answer:
15.10
Marks: 1
Question 1:

In watter vertrek is die stofsuier gebêre?

Your Answer:
15.11 - Verwys na versreël 17.
Marks: 2
Question 1:

Waarmee word die pyp van die stofsuier vergelyk?

Your Answer:
Question 2:

Waarom is die herhaling van die ʺsʺ-klank in die woord ʺstofsuier-slangʺ effektief?

Your Answer:
15.12
Marks: 1
Question 1:

Waarmee word die woord ʺkisʺ (versreël 21) geassosieer?

Your Answer:
OF
VRAAG 16: KONTEKSTUELE VRAAG - Lees die volgende gedig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg.
Attached Section Resource:
0f9beee3-698e-40e1-99b9-643a4319a11a.png
16.1
Marks: 1
Question 1:

Kies die KORREKTE woord tussen hakies. Skryf slegs die antwoord neer.



Hierdie gedig is in (vrye vers/gebroke rym) geskryf.

Your Answer:
16.2
Marks: 1
Question 1:

Gee die Standaardafrikaans vir die woord ʺmaʺ. (Versreël 4)

Your Answer:
16.3
Marks: 1
Question 1:

Waarom is die herhaling van die vraag ʺwie’s hy?ʺ effektief?

Your Answer:
16.4
Marks: 1
Question 1:

Wat beteken die woorde ʺhet so baie bekʺ (versreël 3) in die konteks van hierdie gedig?

Your Answer:
16.5
Marks: 2
Question 1:

Watter TWEE verkeerde idees het mense oor die tradisionele digter? (Strofe 1)

Your Answer:
16.6
Marks: 1
Question 1:

Waarom praat die spreker van "die ou"? (Versreël 6)

Your Answer:
16.7
Marks: 1
Question 1:

Waarom is die alleenplasing van die woord ʺnaiʺ (versreël 8) so effektief?

Your Answer:
16.8 - Kies elke keer die aanhaling uit KOLOM B wat by die inligting in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A–D) neer.
Marks: 3
Attached Section Resource:
70e990cf-a0c5-4b77-a175-2df018d9f250.png
Question 1:

Die man op straat

Your Answer:
Question 2:

Die tradisionele digter

Your Answer:
Question 3:

Die plek waar die tradisionele digter werk

Your Answer:
16.9 - Die boodskap in hierdie gedig is dat net tradisionele digters gedigte kan skryf.
Marks: 2
Question 1:

Dui aan of hierdie stelling WAAR of ONWAAR is.

Your Answer:
Question 2:

Motiveer jou antwoord op VRAAG 16.9.1.

Your Answer:
16.10
Marks: 1
Question 1:

Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf slegs die letter (A–D) neer.



Die woorde ʺgladde bek verkoepʺ (versreël 13) beteken om ...

Your Answer:
16.11
Marks: 1
Question 1:

Waarna verwys ʺdie dingeʺ in versreël 14?

Your Answer:
16.12
Marks: 1
Question 1:

Wat bedoel die spreker as hy sê: "... God tien hulle roep"? (Versreël 15)

Your Answer:
16.13
Marks: 1
Question 1:

Hoekom, dink jy, is die taalgebruik in hierdie gedig Kaapse Afrikaans?

Your Answer:
16.14
Marks: 1
Question 1:

Stem jy saam met die algemene idee oor digters wat in strofe 1 genoem word? Gee ʼn rede vir jou antwoord.

Your Answer:
© 2025, Obami Networks  |  Live