Nollie het van Emma gehou, maar dit het gelyk asof Emma nie in Nollie belanggestel het nie. Na die Volstruisdans het hulle verhouding verbeter.
Skryf ʼn OPSTEL (250–300 woorde) waarin jy vertel:
• Wat Nollie gedoen het om aan Emma te wys dat hy vir haar omgegee het
• Hoe Emma aan die begin oor trou gevoel het
• Hoe Emma en Nollie se verhouding ná die Volstruisdans verbeter het
Jou opstel moet ʼn inleiding en ʼn slot hê.