ANA Grade 9 Afrikaans HL test 2013
Assignment Type: Revision Paper
Total Marks: Unmarked
Instruksies aan die leerder - Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien is. 3. Die toets duur 2½ uur. 4. Die onderwyser(es) sal jou deur die oefenvoorbeeld lei voordat jy met die toets begin. 5. Tik al jou antwoorde sodat jy en jou juffrou dit kan verstaan.
Oefen voorbeeld
Question 1:

die korrekte antwoord.
Waar kom die son op?

Your Answer:
AFDELING A
VRAAG 1 - Lees die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Marks: 19
Attached Section Resource:
cd41bea9-5ee9-4a02-ac54-cd44e7d4abae.PNG
Question 1:

Kies die korrekte antwoord.
Waarom het die skrywer hierdie artikel geskryf?

Your Answer:
Question 2:

Waarom word die woord “vriende” (reël 2) tussen aanhalingstekens geplaas?

Your Answer:
Question 3:

Kies die korrekte antwoord.
Watter leesteken het die skrywer in paragraaf 1 gebruik om aan te dui dat dit ’n skok was dat Grace nie huis toe gekom het nie?

Your Answer:
Question 4:

Kies die korrekte antwoord.
Verwys na paragraaf 1.
Waarom het Grace besluit om die huis te verlaat?

Your Answer:
Question 5:

Verwys na paragraaf 4.
“Grace was een van die gelukkiges” (reël 14). Stem jy saam met die skrywer?
Gee ’n rede vir jou antwoord.

Your Answer:
Question 6:

Kies die korrekte antwoord.
Wat beteken die uitdrukking om te “ontglip” (reël 25) binne die konteks van hierdie artikel?

Your Answer:
Question 7:

Kies die korrekte antwoord.
Wat is die hoofgedagte van paragraaf 5?

Your Answer:
Question 8:

Verwys na paragraaf 5.
Dink jy die statistiek wat voorsien word, is betroubaar? Motiveer jou antwoord met inligting uit die teks.

Your Answer:
Question 9:

Verwys na paragraaf 6.
Stem jy saam met die skrywer se stelling dat kinders “nie sou wegraak as hulle gesonder en veiliger huislike omstandighede gehad het nie”?
Gee ’n rede vir jou antwoord.

Your Answer:
Question 10:

Kies die korrekte antwoord.
Waarna verwys die uitdrukking “mensehandel” (reël 40)?

Your Answer:
Question 11:

Verbind die volgende twee sinne deur die voegwoord ‘maar’ te gebruik.
Sosiale netwerke kan voordelig wees. Sosiale netwerke moet verantwoordelik gebruik word.

Your Answer:
Question 12:

Die skrywer sê: “sonder sulke vinnige optrede kon dinge baie anders verloop het” (reël 44–45).
Stel voor wat kon gebeur het. Gee TWEE moontlikhede.

Your Answer:
Question 13:

Daar word gesê dat die dogtertjie se hare afgeskeer is (reël 42–43).
Om watter rede was haar hare afgeskeer?

Your Answer:
Verwys na die prentjie van die teddiebeer.
Marks: 5
Question 1:

Sê hoekom die prentjie van die teddiebeer by die artikel gebruik is.Sê hoekom die prentjie van die teddiebeer by die artikel gebruik is.

Your Answer:
Question 2:

Verduidelik hoekom die teddiebeer in die prentjie ’n geskeurde gesiggie en net een beentjie het.

Your Answer:
Question 3:

Watter raad sou jy gee aan iemand wat graag vriende op sosiale netwerke maak, nadat jy hierdie artikel gelees het?
Gee TWEE brokkies raad.

Your Answer:
Persentasie van vermiste Kinders - Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae.
Marks: 3
Attached Section Resource:
f89087d8-5e40-4121-996f-e5898bb9dbf2.PNG
Question 1:

By watter ouderdomsgroep van kinders in Gauteng is die risiko die hoogste om vermis te raak?

Your Answer:
Question 2:

By watter ouderdomsgroep van kinders in die Wes-Kaap is die risiko die laagste om vermis te raak?

Your Answer:
Question 3:

By watter ouderdomsgroep van kinders in die Wes-Kaap is die risiko die laagste om vermis te raak?

Your Answer:
VRAAG 2 - Lees die gedig hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Marks: 3
Attached Section Resource:
1ac83bce-b683-45ff-851f-5fa81bdab9e8.PNG
Question 1:

Kies die korrekte antwoord.
Wat is die tema van die gedig?

Your Answer:
Question 2:

Kies die korrekte antwoord.
Wat beteken die woorde “diep in jou boesem rus die onontdekte” (versreël 3) in die konteks van die gedig?

Your Answer:
Question 3:

Kies die korrekte antwoord.
Identifiseer die beeldspraak in “Jou branders op die rotse stukkend slaan!”
(versreël 8).

Your Answer:
Verwys na versreel 7- - “En op die storm se stem onstuimig spoelend”
Marks: 3
Question 1:

Watter twee dinge word met mekaar vergelyk?

Your Answer:
Question 2:

Verduidelik die betekenis van versreël 7 deur na jou antwoord op vraag 2.4.1 te verwys.

Your Answer:
VRAAG 3 - Bestudeer die strokiesprent hieronder en beantwoord die vrae.
Marks: 1
Attached Section Resource:
6c7282c4-ee7a-45e2-a670-871c36d7d5d7.PNG
Question 1:

Kies die korrekte antwoord.
Verwys na raampie 2:
Waarom word die woord “PATETIES!” in raampie 2 in hoofletters geskryf?

Your Answer:
Verwys na Raampie 2
Verwys na Raampie 2
Marks: 5
Question 1:

Kies die korrekte antwoord.
Kyk na die uitdrukking op die onderwyser se gesig in raampie 2. Dui aan watter gevoel oorgedra word.

Your Answer:
Question 2:

Verduidelik jou antwoord op vraag 3.2.1 deur te verwys na:
A :Die onderwyser se liggaamstaal
B :Sy gesigsuitdrukking

Your Answer:
Question 3:

Lees die strokie en verduidelik die humor in raampie 3.

Your Answer:
AFDELING B
VRAAG 4
Marks: 19
Question 1:

In die artikel, Vermiste Kinders, in Afdeling A word gesê dat Grace dit geniet om mense op die Internet en sosiale netwerke te ontmoet.
Skryf die afkorting “www” in www.vermistekinders.com voluit neer.

Your Answer:
Question 2:

MCSA ondersteun die getraumatiseerde families.
Verander die bostaande sin na die lydende vorm.
Begin soos volg:
Die getraumatiseerde families

Your Answer:
Question 3:

MCSA ondersteun die getraumatiseerde families.
Verander die bostaande sin na die lydende vorm.
Begin soos volg:
Die getraumatiseerde families

Your Answer:
Question 4:

Olivier het gesê: “Ons kom hierdie realiteit dikwels teë.”
Verander die bostaande sin in die indirekte rede.
Begin soos volg:
Olivier het gesê dat

Your Answer:
Question 5:

Tik die hoofsin van die volgende saamgestelde sin neer:
Alhoewel die polisie onmiddellik ’n uitgebreide soektog begin het, is die ontvoerde kind steeds nie gevind nie.

Your Answer:
Question 6:

Kies die korrekte antwoord.
Die jong kind is nog nie gevind nie.
Kies die korrekte woordsoort vir die onderstreepte woord.


 

Your Answer:
Question 7:

Skryf die meervoudsvorm van “realiteit”.

Your Answer:
Question 8:

Verbind die sinne hieronder om ’n saamgestelde sin te vorm. Gebruik ‘as’ om die sinne te verbind.



Jy kan nie jou kind betyds by die skool oplaai nie. Jy moet ’n boodskap aan jou kind stuur.

Your Answer:
Question 9:

Tik 'n sinoniem vir die onderstreepte woord in die volgende sin:



“Hierdie is kinders wat vermis raak as gevolg van swak sosio-ekonomiese omstandighede en gebrekkige ondersteuningsdienste.”

Your Answer:
Question 10:

Kies die korrekte antwoord.
Verwys na paragraaf 8 van die artikel Verlore Kinders in Afdeling A.
Wat is die onderwerpsin in paragraaf 8?

Your Answer:
Question 11:

Die volgende paragraaf het VYF foute.
Tik die paragraaf oor, korrigeer en onderstreep die foute.

Attached Resource:
776df5dd-1fbe-44c9-b956-f7408a7ad6cd.PNG
Your Answer:
AFDELING C
VRAAG 5
Marks: 20
Question 1:

Kyk na die prente wat aangheg is. Kies EEN van die prente en skryf ’n opstel van 120–150 woorde lank.
• Skryf die nommer van die prentjie wat jy kies, neer.
• Voorsien jou opstel van ’n gepaste titel.
• Doen die beplanning van jou opstel in die raampie voorsien.
• Skryf jou finale opstel in die spasie voorsien.
• Jy het 45 minute om hierdie vraag te voltooi.
Jou opstel sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
• Beplanning en aanbieding
• Lengte en struktuur
• Oorspronklikheid en doeltreffendheid van idees
• Register/styl/toon
• Taal, woordeskat, spelling en punktuasie
• Toepaslikheid (hou by die onderwerp)

Attached Resource:
4100e96d-0e78-46e3-ace8-0b83efb72957.PNG
Your Answer:
VRAAG 6
Marks: 10
Question 1:

Een van jou vriende het vermis geraak.
Tik 'n dagboekinskrywing waarin jy jou gedagtes en gevoelens oor hierdie gebeurtenis uitdruk.
• Jou dagboekinskrywing moet 80–100 woorde lank wees.
• Doen die beplanning van jou dagboekinskrywing in die raampie voorsien.
• Skryf jou finale dagboekinskrywing in die spasie voorsien.
• Jy het 30 minute om hierdie vraag te voltooi.
Jou dagboekinskrywing sal volgens die volgende kriteria nagesien word:
• Beplanning, formaat en lengte
• Oorspronklikheid en doeltreffendheid van idees
• Register/styl/toon
• Taal, woordeskat, spelling en punktuasie
• Relevansie (hou by die onderwerp)
• Vermoë om emosie oor te dra

Your Answer:
© 2025, Obami Networks  |  Live