ANA Grade 9 Afrikaans FAL test 2013
Assignment Type: Revision Paper
Total Marks: Unmarked
Instruksies aan die leerder - 1. Lees al die instruksies noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien is. 3. Die toets duur 2½ uur. 4. Die onderwyser(es) sal jou deur die oefenvoorbeeld lei voordat jy met die toets begin. 5. Tik sodat jy en jou juffrou dit kan verstaan.
Oefenvoorbeeld vir meervoudigekeuse-vrae
Question 1:

Kies die korrekte antwoord.
Waar kom die son op?

Your Answer:
AFDELING A - Lees die volgende verhaal hieronder en beantwoord vrae wat volg
Attached Section Resource:
51172e34-da32-4922-ae9b-8a2b4a7480c7.PNG
Kies die korrekte antwoord
Marks: 11
Question 1:

Waarom het die skrywer die storie geskryf?

Your Answer:
Question 2:

Wie is die hoofkarakters in die storie?

Your Answer:
Question 3:

Watter woord beskryf vir Weerlig die beste?

Your Answer:
Question 4:

Kies die korrekte stelling uit die opsies hieronder.

Your Answer:
Question 5:

Kies die korrekte stelling uit die opsies hieronder.

Your Answer:
Question 6:

Wat beteken die volgende aanhaling?


“Wanneer iemand Weerlig aanstoot gegee het, het hy gou woedend geraak …”
(paragraaf 2)

Your Answer:
Question 7:

Wie vertel die verhaal?

Your Answer:
Question 8:

Stem jy saam dat Donderweer en Weerlig moes weggaan uit die dorpie en in die buitenste ruimte gaan bly? Jy moet ’n rede gee om jou antwoord te motiveer.

Your Answer:
Question 9:

Beskryf waar Donderweer en Weerlig aan die begin gebly het. Baseer jou antwoord op inligting uit die teks.

Your Answer:
Gedig- Talle Tonge
Marks: 3
Attached Section Resource:
26acbb0a-0e20-4c7b-81e9-69211f3a45b0.PNG
Question 1:

Waarna verwys " ’n heuningtong" in reël 3?

Your Answer:
Question 2:

Identifiseer die stylfiguur in reël 11–12.

Your Answer:
Question 3:

Identifiseer die stylfiguur in “Talle tonge” (reël 1).

Your Answer:
Ontsmaker die Boelies - Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.
Marks: 13
Attached Section Resource:
87a3895d-ea51-4a25-8afb-9a7e6a4c42cb.PNG
Question 1:

Kies die korrekte antwoord.



Waarom het die skrywer hierdie artikel geskryf?

Your Answer:
Question 2:

Kies die korrekte antwoord.


Watter paragraaf gee die beste beskrywing van boelies se afknouery?

Your Answer:
Question 3:

Kies die korrekte antwoord.
Hoe laat boelies se afknouery die leser voel?

Your Answer:
Question 4:

Die artikel, “Ontmasker die boelies”, is in ’n ___________ gepubliseer.

Your Answer:
Question 5:

Kies die korrekte antwoord.



Identifiseer die onderwerpsin in paragraaf 5.

Your Answer:
Question 6:

Kies die korrekte antwoord.

Kies die beste betekenis van die woord “egosentries” (paragraaf 3) soos dit in die teks gebruik word.

Your Answer:
Question 7:

Wat beteken die volgende aanhaling?
“om uiting te gee aan hulle gevoelens” (paragaaf 4).

Your Answer:
Question 8:

Volgens die uittreksel, waarom is dit vir kuberboelies makliker om mense deesdae op die internet te boelie as in die verlede?

Your Answer:
Question 9:

Wat sê die beskrywing “ ’n Boelie is iemand met ’n bende aanhangers ...”
(paragaaf 1) oor die boelies?

Your Answer:
Question 10:

Watter afleiding maak jy oor boelies uit die beskrywing hieronder?
“ … wat op ’n kwesbare persoon pik ...” (paragraaf 1)

Your Answer:
Question 11:

Watter afleiding maak jy oor boelies uit die beskrywing hieronder?
“ … wat op ’n kwesbare persoon pik ...” (paragraaf 1)

Your Answer:
Amptelike Tale - Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Marks: 2
Attached Section Resource:
0212b487-6848-4959-8e6c-544c3af0770f.PNG
Question 1:

Watter taal, volgens die grafiek, word deur die meeste Suid-Afrikaners gepraat?

Your Answer:
Question 2:

Watter taal, volgens die grafiek, word deur die minste Suid-Afrikaners gepraat?

Your Answer:
AFDELING B
Lees uitreksel
Marks: 6
Question 1:

Die volgende uittreksel bevat SES foute. Skryf die uittreksel korrek oor. Onderstreep die foute wat jy reggemaak het.

Your Answer:
Direkte/Indirekte Rede
Marks: 8
Question 1:

Verander die volgende na indirekte rede. Begin die sin soos aangedui.
“Ek het vir hierdie geleentheid beplan,” het die koning gesê.
Die koning het gesê dat                     

Your Answer:
Question 2:

Verander die volgende na direkte rede. Begin die sin soos aangedui.
Donderweer en Weerlig sê dat hulle gevra is om vandag te gaan.
Donderweer en Weerlig sê:                     

Your Answer:
Question 3:

Voltooi die sin deur die korrekte vorm van die werkwoord tussen hakies te gebruik.
Teen die tyd dat die raadgewers opgedaag het, het die koning al ’n uur lank (wag).
Teen die tyd dat die raadgewers opgedaag het, het die koning al ’n uur lank

Your Answer:
Question 4:

Kies die korrekte antwoord.
Wat moet jy doen as jy ’n ongehoorsame seun het?

Your Answer:
Question 5:

Skryf die volgende sin in die lydende vorm oor. Begin die sin soos aangedui.
Hulle sal die koning se opdrag uitvoer.
Die koning se opdrag                

Your Answer:
Kies die korrekte antwoord
Marks: 2
Question 1:

Donderweer en Weerlig moes in die buitenste ruimte gaan bly, __________ hulle het moeilikheid veroorsaak.

Your Answer:
Question 2:

Kies die korrekte sin uit die volgende:

Your Answer:
Voorvoegsel
Marks: 3
Question 1:

Gebruik ’n voorvoegsel by die onderstreepte woord om die teenoorgestelde betekenis te gee.
Die raadgewers het voorbereid na die koning gegaan.



Die raadgewers het ________________ na die koning gegaan.

Your Answer:
Question 2:

Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
Dit is moontlik dat ’n boelie ook deur sy pa mishandel is.
Wat is die betekenis van die voorvoegsel “mis”?

Your Answer:
Question 3:

Omkring die letter langs die korrekte antwoord.
Dit is moontlik dat ’n boelie ook deur sy pa mishandel is.
Wat is die betekenis van die voorvoegsel “mis”?

Your Answer:
Tik die volgende sinne oor:
Marks: 5
Question 1:

Tik die sin in die verlede tyd oor.
Weerlig verloor nog soms sy humeur.
Verlede jaar

Your Answer:
Question 2:

Tik die sin in die verlede tyd oor.
Weerlig verloor nog soms sy humeur.
Verlede jaar

Your Answer:
Question 3:

Kies die korrekte vorm van die werkwoord tussen hakies.


As hulle nie probleme veroorsaak het nie, (sou/wou) hulle nou nog in die dorpie
gewoon het.

Your Answer:
Question 4:

Benoem die onderstreepte woordsoort.
Hulle het in ’n klein dorpie gewoon

Your Answer:
Question 5:

Benoem die onderstreepte woordsoort.
Hulle het in ’n klein dorpie gewoon

Your Answer:
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies.
Marks: 2
Question 1:

Weerlig het baie (vinnig) as sy ma beweeg.

Your Answer:
Question 2:

Weerlig en Donderweer moes die (pragtig) dorpie verlaat.


 

Your Answer:
AFDELING C- - Lees die angehegte bron en beantwoord die vrae.
Marks: 30
Question 1:

 Doen jou :BEPLANNING

Your Answer:
Question 2:

Tik jou finale opstel onder.

Your Answer:
© 2025, Obami Networks  |  Live